NG Kerk Brits Panorama
WELKOM TUIS

'n Gemeenskap waar ons Leer, Leef en Inspireer.

Ons is 'n familie wat saam groei. Of jy nou soekend is, of al lank die pad stap - hier is plek vir jou.

Verlede Sondag se Diens

Kyk weer na die mees onlangse diens

'n Nuwe Seisoen | Ds Goosen Thompson | 13 September 2026 | NG Kerk Brits
NUUTSTE
13 September 2026

'n Nuwe Seisoen | Ds Goosen Thompson | 13 September 2026 | NG Kerk Brits

Liturg: Ds Goosen Thompson Skriflesing: Kolossense 3: 5 - 17 Reeks: 'n Reis deur Kolosse Tema: 'n Nuwe Seisoen ⛪ Welkom ...

Kyk Preek Nou

Eredienste

Sondae 09:00

Waar

H/v Kerk- en Reitz-straat

Kontak

071 517 5536

Word Deel van ons Gemeente

Is jy nuut in Brits?Of soek jy 'n geestelike tuiste waar jy kan behoort?Ons nooi jou uit om deel te word van ons storie.