
Ons Identiteit
Meer as net 'n Gebou
NG Brits is 'n familie van gelowiges wat saamreis.Ons storie is een van genade, en ons roeping is om te inspireer.
Leer
Ons leer saam uit God se Woord en groei in wysheid en dissipelskap.
Leef
Ons leef ons roeping uit met integriteit, diensbaarheid en vreugde.
Inspireer
Ons inspireer mekaar en ons gemeenskap om Christus met moed te volg.
Ontmoet die Span
Die mense wat voorloop en dien.
Ds. Goosen Thompson
Leraar'n Passie vir die Woord en 'n hart vir mense.
Me. Ncita van der Walt
KerkkantoorDie vriendelike stem wat jou help met enige navrae.
Me. Magda Labuschagne
OrellisDie talentvolle begeleiding van ons sangbediening.
Mnr. Ernest Zihweva
KosterSorg dat alles op die terrein vlot verloop.