Background
Ons Woordverkondiging

Meer as net 'n Preek

NG Brits is gebind tot volwaardige en volledige Woordverkondiging. Ons stroom elke sondag die diens lewendig op YouTube.

Verlede Sondag se Diens

Kyk weer na die mees onlangse diens

'n Nuwe Seisoen | Ds Goosen Thompson | 13 September 2026 | NG Kerk Brits
NUUTSTE
13 September 2026

'n Nuwe Seisoen | Ds Goosen Thompson | 13 September 2026 | NG Kerk Brits

Liturg: Ds Goosen Thompson Skriflesing: Kolossense 3: 5 - 17 Reeks: 'n Reis deur Kolosse Tema: 'n Nuwe Seisoen ⛪ Welkom ...

Kyk Preek Nou